" Die Bidder " deur CHARL DURAND [boodskap #56074] |
Do, 24 Januarie 2002 21:03 |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
DIE BIDDER
Charl Durand
as ons tent opslaan
langs die M1 naby Midrand
onthou, ons sal vir jou bid
ons gaan hande oplê,
ons gaan saam met die Hammond sing
vriend, ons gaan vir jou bid
o, laat die heiliges verskyn
stof trap oorkant die heining
hulle weet wat vir hulle wag
die res,
laat hulle maar lag
as jy skuld het, kom bely
as jy jou vrou slaan
dis hier waar jy kan kom skaam kry
want hierdie is jou blinde oomblik
hier, jou grot, jou skuilplek van vergifnis
|
|
|
Re: " Die Bidder " deur CHARL DURAND [boodskap #56094 is 'n antwoord op boodskap #56074] |
Vr, 25 Januarie 2002 06:36 |
Threeships 'did you s
Boodskappe: 200 Geregistreer: November 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 24 Jan 2002 21:03:06 GMT, "@rogers.com" sent the
following message to space station Earth:
>
> DIE BIDDER
> Charl Durand
>
> as ons tent opslaan
> langs die M1 naby Midrand
> onthou, ons sal vir jou bid
>
waarna verwys hy hier. ek raai seker die nooddienste?
> ons gaan hande oplê,
> ons gaan saam met die Hammond sing
> vriend, ons gaan vir jou bid
>
> o, laat die heiliges verskyn
> stof trap oorkant die heining
> hulle weet wat vir hulle wag
> die res,
> laat hulle maar lag
>
> as jy skuld het, kom bely
> as jy jou vrou slaan
> dis hier waar jy kan kom skaam kry
>
> want hierdie is jou blinde oomblik
> hier, jou grot, jou skuilplek van vergifnis
Threeships 'did you see that?' McDuck
www.mothership.co.za
|
|
|